Meer as 7 000 studente staar uitsetting in die gesig aangesien NSFAS die Behuisingsvereniging geld skuld23 Januarie 2025
Macpherson word nie deur korrupsie bewerings afgeskrik nie, belowe om voort te gaan met IDT-ondersoek23 Januarie 2025
Skole Onderwysdepartement besoek vandag Hoërskool Rustenburg ná leerlinge na bewering Nazi-saluut in ’n TikTok-video doen24 Mei 2022 Amptenare van die Departement van Onderwys in Noordwes gaan vandag Hoërskool Rustenburg besoek om ‘n voorval te ondersoek waarin vier leerlinge na bewering die Nazi-saluut gegee het tydens die sing van ‘n Duitse Tweede Wêreldoorlog-liedjie.