Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Universiteite
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, het die verslag van die onafhanklike Khampepe-kommissie…
Die Economic Freedom Fighters (EFF) se studenteleierskap in Stellenbosch het in ’n sterk bewoorde verklaring die Unversiteit Stellenbosch (US) blameer…
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer in die kollig nadat nog ’n urineringsvoorval Saterdagoggend by die Eendrag-manskoshuis plaasgevind het. Die…
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy diepe kommer oor alkoholmisbruik op en rondom die kampus herbeklemtoon. Dit is nadat die…
’n Student by die Sol Plaatje-universiteit in Kimberley het na bewering probeer selfmoord pleeg na hy na bewering deur ’n…
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs ’n Erfenisdag-interaktiewe sessie aangebied met die oog daarop…
Lauren Kansley, woordvoerder van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KPUT), het Vrydag in ’n verklaring aan AfriNuus bevestig dat…
Die Nasionale Finansiële Hulpskema (NSFAS) 2023-aansoeksiklus het geopen. Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, dr. Blade Nzimande, het Dinsdag…
Nolutho Diko (58) het Maandag, 26 September 2022, voor die Mmabatho-landdroshof verskyn, waar hy twaalf aanklagte van bedrog en elf…
Die Helshoogte-manskoshuis van Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag in ’n verklaring bevestig dat ’n voorval in die vroeë oggendure van…