Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Universiteite
Martin Viljoen, woordvoerder van die Universiteit Stellenbosch (US), het aan AfriNuus bevestig dat die tugverhoor van Theuns du Toit vandag…
Dr. Leon Schreiber, DA-LP en die party se woordvoerder oor staatsdiens en administrasie, het bevestig dat twee maande nadat die…
“Dit is met groot hartseer dat Maties Sport verneem van die tragiese heengaan van een van ons eie,” sê Stellenbosch-universiteit…
Volgens die Polisiewoordvoerder in Noordwes, Amanda Funani, is die lewelose liggaam van ‘n 23-jarige student Sondag 12 Junie 2022 in…
Baie mense, insluitende kundiges op die gebied van geestesgesondheid, het ’n drastiese toename in selfmoordsyfers ná die uitbreking van COVID-19…
Frederik R. van Dyk, Sekretaris van die US-Konvokasie, sê in ‘n verklaring dat die Universiteit Stellenbosch (US) se Uitvoerende Komitee (UK) met besorgdheid kennis neem van twee afsonderlike voorvalle van uiters ongewenste en beweerde misdadige optredes by twee manskoshuise van dié universiteit.
“Die Universiteit Stellenbosch (US) volg ‘n nul-verdraagsaamheidsbenadering tot rassisme, diskriminasie, vooroordeel en geweld op kampus,” sê Martin Viljoen, US-woordvoerder, in ‘n verklaring.
In ’n historiese prestasie verskyn nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) – prof Tulio de Oliveira en dr Sikhulile Moyo – op vanjaar se TIME 100-lys van die invloedrykste mense ter wêreld.