DEUR CONETTE LE ROUX (LiG)
Die bekende radiopersoonlikheid Mark Pilgrim het die afgelope ruk ’n simbool van hoop vir talle Suid-Afrikaners geword. Dit het dalk iets te doen met die feit dat hy seker die moeilikste tyd van sy lewe, sy longkankerstryd, met soveel eerlikheid op sosiale media met sy volgelinge deel.
Net op Instagram volg en bemoedig 78 400 mense hom en op sy Facebookblad is daar sowat 44 000 volgelinge.
Lees meer op LiG se webtuiste deur hier te klik.
Die berig is oorspronklik deur LiG gepubliseer en met vergunning hier geplaas.