S&P Global het Woensdagaand onverwags Suid-Afrika se kredietgraderingsvooruitsigte van positief tot stabiel – dieper in rommel af – afgegradeer.
Volgens S&P staar die ekonomiese groei in Suid-Afrika toenemende druk in die gesig, asook ernstige elektrisiteitstekorte.
Daarbenewensis groei die volgende veranderinge stadig:
- Hervormings van infrastruktuur,
- Tekorte, bestuur en prestasie by staatsondernemings (SOE’s).
- Voorwaardelike aanspreeklikhede van SOE’s toon voortgesette afwaartse risiko’s vir Suid-Afrika se fiskale en skuldposisie in die gesig.
Die regering van Suid-Afrika het as volg gereageer: