Dr. Nandipha Magudumana, wat saam met haar vriend, Thabo Bester, vanoggend uit Tanzanië in Suid-Afrika aangekom het, en in hegtenis geneem is, verskyn saam met Teboho Lipholo nou in die landdroshof in Bloemfontein.
- Thabo Bester is nie in die hof nie.
- Dr. Nandipha Magudumana vra ‘n masker in die hof.
- Die saak is uitgestel tot Maandag 17 April 2023 vir borgtoginligting.
- Beide dr. Nandipha Magudumana en Teboho Lipholo sal in aanhouding bly.
- Die hofverskyning was minder as 10 minute lank.
VOLG REGSTREEKS: