Chrizelda Blom (24) in ’n video wat soos ’n veldbrand op TikTok versprei is, vertel hoe sy vasgemaak was aan ’n hospitaalbed en aangerand is.
Sy is volgens Middelburg Observer verlede Dinsdag in die Middelburg Hospitaal opgeneem.
Sy het sedertdien gevra wanneer sy iemand kan sien, maar niemand het gekom nie.
Jy kan die video hieronder kyk of hier klik.