“Vroue is uitgebrand omdat hulle die idee verkoop is dat dit bemagtigend is om ‘n vroue-baas in die werkplek te wees, maar hulle het nie liggaamsgeletterdheid in ag geneem nie. As feminisme nie vroulik van aard is nie, wil ek dit nie hê nie.”
Hoe voel jy? Voel jy daar is nog plek vir die woord “feminisme” of moet vroue “ophou” om te “probeer mans wees”?