Skrywer: FiND iT Nuus

‘n Vrou en haar kind (6) het Sondag 27 November ná inkopies by ‘n sentrum op die hoek van CR Swart en-Kelvinstrate, Kemptonpark, na hul motor gestap toe hulle deur ‘n vermeende gewapende rower oorval is. Die vrou het daarin geslaag om hom te ontwapen en het sy eie wapen op hom gerig. Lees die volledige berig hier:

Read More

‘n Trok vol bier het Dinsdagoggend, 29 November buite Heidelberg omgeslaan en aan ‘n klompie opportunistiese plunderaars, wat vinnig gespring het, kans gegee om ‘n paar kiste vir die feesseisoen te buit. Lees meer hier:

Read More

‘n Trok vol bier het Dinsdagoggend, 29 November buite Heidelberg omgeslaan en aan ‘n klompie opportunistiese plunderaars, wat vinnig gespring het, kans gegee om ‘n paar kiste vir die feesseisoen te buit. Die ongeluk het net na 06:00 ongeveer 25 km buite die dorp, in die rigting van Swellendam gebeur. Verbygaande motoriste en talle inwoners het binne enkele minute op die toneel toegesak en hul bakkies en motors vol kiste bier gelaai en weggery. Lees meer:

Read More

Alle skole in Boksburg, Oos-Rand-area is ontruim weens ‘n bomdreigement wat aan verskeie skole gerig is. Denise Janse van Rensburg, raadslid van die VF Plus, het die volgende kommunikasie van die SAPD en sekuriteitsdienste op hulle amptelike Facebook-blad geplaas: “Bomb Threat to Schools in Boksburg are being investigated by SAPS. Please remain calm. Nothing has been confirmed so far. The schools are clear but SAPS and Security Sector are at schools assisting and keeping us up to date with new developments.” Zettie Potgieter het om 10:06 op die SA911 Facebook-blad gesê dat alle skole ontruim word en verskeie eenhede is…

Read More
Hof

Frikkie Jansen van Rensburg wat na bewering betrokke was by die aanranding van die 23-jarige Wayne van Zyl het Donderdag in die hof verskyn. Van Rensburg het vir die moord op Van Zyl in die landdroshof in Klerksdorp verskyn. Hy is op R3 000 borgtog vrygelaat. Na bewering het Van Zyl en Jansen van Rensburg glo ‘n argument gehad by ‘n kuierplek in Klerksdorp. Van Zyl is so erg aangerand dat ‘n aar in sy nek beskadig is. Hy is dood van bloeding op die brein. Lees meer: Lees ook:

Read More