Skrywer: FiND iT Nuus

Alex Mashilo, nasionale woordvoerder van die SACP, het gesê sy party het Ramaphosa nooit gesteun nie, selfs nie in 2017 nie. Dit was toevallig dat beide die SACP en Ramaphosa ‘n gemeenskaplike visie gehad het om korrupsie te beveg deur ‘n staatskapingskommissie aan te vra. Lees die volledige artikel hier:

Read More

Carolynn van Tonder (32) is laas op 29 November om 08:35 by die Shell-vulstasie op die hoek van Nelson Mandelastraat en 2de Laan, Westdene, Bloemfontein, gesien. Ten tyde van haar verdwyning het sy nie haar selfoon of handsak by haar gehad nie. Sy het swart hare en bruin oë, is klein en slank van bou, weeg 65 kg en is 1,69 m lank. Sy was geklee in ‘n demimbroek, kakiekleurige groen hemp en bruin skoene. Lees meer:

Read More