Deur Kerkbode (Gender equity and reconciliation deur William Keepin en Cynthia Brix):
Die afgelope paar jaar het gesprekke, debatte en amptelike besluite oor gender, seksualiteit en lyflikheid in die geledere van ons kerke, skole en samelewing op vele maniere aandag geniet. Dit is tekenend van ’n soeke na menswaardigheid, genesing en geregtigheid vir alle mense, juis omdat gender en seksualiteit ons almal so diep raak. Hierdie bundel, ’n ryk getuienis van die genesingswerk van Gender Equity and Reconciliation International (GERI), bied hoop én insig.
Die onderskrif van die boek, Thirty years of healing the most ancient wound in the human family, gee reeds ’n aanduiding van die relevansie en omvang van hierdie werk. GERI beywer hulleself vir prosesse van genesing, waar gefasiliteerde ruimtes geskep word vir deelnemers om persoonlike verhale te vertel. So word ’n lig gewerp op saamdra-stories oor gender en seksualiteit.
Klik hier om meer op Kerkbode se webtuiste te lees.
1 Kommentaar
BOPA VIR CELE!!!
NEEM ENYOBENI-TAVERNE EIENAARS IN HEGTENIS!!!
SLUIT DIE NEGEJARIGE SEUN SE PA TOE!!!