’n Video van Facebook-verkragter en moordenaar Thabo Bester wat na bewering in sy Mangaung-korrektiewe sentrum-tronksel dans, het op sosiale media viraal gegaan.
Daarin kan gesien word hoe die veroordeelde moordenaar in gewone klere dans.
Foto's van hom in sy tronksel is ook op sosiale media versprei: