Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Skrywer: FiND iT Nuus
Nkhwashu lig verder sy lede in dat die gemeenskap die reg het om foto’s te neem van die beampte en die amptelike voertuig of ‘n insident wat plaasvind, op te neem. Lees meer.
Loyiso Fihla (17) van Hoërskool Klerksdorp het met sy rugbytokse aan en sy rugbybal by hom op die rugbyveld gesterf. Lees meer.
Vloede in Kaapstad het probleme veroorsaak met treindienste, verkeer en elektrisiteitstoevoer. Lees meer hier.
Die “speletjie” is gemaak om jouself te wurg totdat jy flou word. Lees meer hier.
Die Siriese vlugteling (31) wat Donderdag vier kinders en twee volwassenes in ‘n Franse park met ‘n mes gesteek het, word van poging tot moord aangekla. Lees meer hier.
Die familie was Saterdagaand besig om te braai toe hulle buurman met ‘n haelgeweer op hulle begin skiet het. Lees meer hier.
Strandgangers word dus gewaarsku om in die wintertyd in hul pasoppens te wees wanneer hulle strande besoek. Lees meer.
Du Rand het vier skietwonde in sy rug gehad en is op die toneel deur nooddienste dood verklaar. Lees meer.
In 2011 het Pippie, toe 2 jaar oud, met vuuraansteekjel wat ontplof het, gebrand. Oral waar berigte of plasings van Pippie en haar mamma êrens verskyn, is daar altyd ‘n glimlag en vreugde betrokke. Lees meer.
“Ons stappers stap nie net met honde nie, maar help ook in die gemeenskap,” sê Melissa du Toit, die HUB van Chbl K9 Fitness Training. Lees meer.