Skrywer: FiND iT Nuus

Die span het die spreekkamers besoek en gevind dat die verdagte pasiënte spreek soos wat deur die wet toegelaat word. Nadat hy nie ‘n lisensie kon toon om as mediese dokter te praktiseer nie, is hy in hegtenis geneem. Lees meer.

Read More

Marcelle Maritz, VF Plus- provinsiale leier in Limpopo, het kort gelede ‘n opvolgplasing gemaak aangaande die hoofverdagte in die ondersoek na die plaasmoord op Klipfonteinhoek waartydens die Claassens by die hotel by die Eggo-grotte in Orighstad vermoor is. Lees meer.

Read More