Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Skrywer: FiND iT Nuus
Ten minste 11 persone het gesterf in ‘n tromp-op botsing wat Sondag 4 Junie 2023 omstreeks 13:45 op die R61 tussen Flagstaff en Lusikisiki plaasgevind het. Lees meer.
Hy het haar ‘n kort rukkie later gaan soek en haar gevind waar sy aan ‘n tou aan ‘n dakbalk in ‘n buitegebou hang. Lees meer.
Drie verdagtes is Saterdag vir die onwettige handel in diamante en smaragde by ‘n winkelsentrum in Mayville, Wonderboompoort-polisiëringsarea in Tshwane (Pretoria) in hegtenis geneem. Lees meer.
“LIFT Airline, worst airline in South Africa, avoid at all costs!! Even SAA is better.” Lees meer.
Kenya Sophie (2) is sedert 27 Mei 2023 in KwaZulu-Natal vermis. Lees meer.
Agri SA het ‘n waarskuwing uitgereik oor die wetsontwerp wat toegang tot water in Suid-Afrika op grond van ras sal bepaal. Lees meer hier.
Woolworths het Donderdag op sosiale media hulle “Pride month”-veldtog aangekondig. Lees meer hier.
‘n Prominente sakevrou en haar neef, onderskeidelik 77 en 73 jaar oud, is Saterdag 3 Junie 2023 omstreeks 13:30 in twee huise by ‘n hotel in die Sekhukhune-distrik, buite Orighstad, Limpopo aangeval en aan die brand gesteek. Lees meer.
Sedert verlede Donderdag het twee skietvoorvalle by tavernes in Limpopo plaasgevind, wat die gesamentlike dodetal tot op drie en die beseerdes tot 11 te staan bring. Lees meer.
Lauren Dickason, die Suid-Afrikaanse vrou wat daarvan beskuldig word dat sy op 16 September 2021 haar drie minderjarige dogters in hul huis in Timaru in Nieu-Seeland doodgemaak het, se verhoor sal op 17 Julie 2023 in die Hooggeregshof begin. Lees meer.