Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Skrywer: FiND iT Nuus
Sy sandaal het aan die versneller vasgehaak, wat veroorsaak het dat hy beheer oor die voertuig verloor het. Lees meer.
‘n Vrou (31) van Welgemoed is glo Vrydagaand 2 Junie 2023, nadat sy die familiebesigheid waar sy werk verlaat het, in Parow-Industria in die Wes-Kaap, ontvoer. Lees meer.
Met aankoms is die grusame ontdekking van Payne se liggaam, met ‘n skietwond, gemaak. Sy hande was met ‘n kabel vasgebind. Lees meer.
Vier persone het Maandag 5 Junie 2023 om ongeveer 18:50 hul lewens in ‘n ongeluk op die N17 Hoofweg-Oos by die Tonk Metre-afrit, aan die Oos-Rand, verloor. Lees meer.
Marlo Goosen (4), wat in Augustus vyf word, het reeds in Desember 2022 tandpyn begin ervaar. Intussen het mamma Marinet laat verlede week vir ‘n borsbiopsie gegaan, waarna borskanker Maandagoggend bevestig is. Lees meer.
Ravi Kumar, ‘n man wat homself as ‘n vlieënier voordoen, het vroue in KwaZulu-Natal uit geld bedrieg. Lees meer.
‘n Man (42) se liggaam is Maandag 5 Junie omstreeks 08:00 in die Booysens Park-gemeenskapsaal in Chatty, Gqeberha gevind. Lees meer.
‘n Vrou (51) is Maandag 6 Junie omstreeks 06:45 op ‘n plaas genaamd Turslaagte ongeveer 10 km van Schweizer-Reneke in Noordwes aangeval. Lees meer.
Altesaam 25 atlete is gediskwalifiseer van Sondag se 96ste Comrades-marathon omdat hulle na bewering gelieg het oor hulle kwalifiserende tye. Lees meer hier.
Minstens 80 meisies is volgens ‘n onderwysbeampte vergiftig in twee aparte voorvalle by hulle skole in Afghanistan. Lees meer hier.