Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Politiek
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, het in ’n verklaring aangedui dat die reeks skietvoorvalle sedert Donderdag in tavernes in Pinetown,…
John Steenhuisen, leier van die Demokratiese Alliansie (DA), het bevestig dat die Speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, geweier…
Kobus Hoffman, VF Plus-lid van die Gautengse provinsiale wetgewer, het Vrydag in ’n verklaring bevestig die politieke party se voorstel…
Kholeka Gcaleka, die waarnemende Openbare Beskermer (OB), het in ‘n brief aangedui dat haar kantoor adv. Busisiwe Mkwhebane se hofaansoeke…
Boris Johnson, premier van Brittanje, het laasmaand net-net ‘n mosie van wantroue in sy leierskap oorleef, te midde van druk…
Die nasionale direkteur van openbare vervolging, advokaat Shamila Batohi, en die nasionale hoof van die Valke, luitenant-generaal Godfrey Lebeya, het…
Vincent Magwenya, woordvoerder van die president, het in ‘n verklaring bevestig dat President Cyril Ramaphosa die uitspraak verwelkom in die…
Kito Boks van die DA in die Matzikama-area het laasweek 2 000 sonpaneelgeisers in ‘n stoor in Maskamsig ontdek. Die…
Kevin Mileham, DA-woordvoerder oor energie, het Maandag in ‘n verklaring bevestig dat die DA ‘n Wetsontwerp op Brandstofprysderegulering by die…
Oupa Segalwe, woordvoerder van die openbare beskermer, het bevestig dat President Cyril Ramaphosa ‘n uitstel van 25 dae toegestaan is…