Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Misdaad
Brenda Muridili, polisiewoordvoerder in Gauteng, het aan AfriNuus bevestig dat ’n produksiemaatskappy Donderdag besig was om ’n musiekvideo te neem…
Voor Wêreldveldwagterdag wat jaarliks op 31 Julie gevier word, het Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en die omgewing, hulde…
’n 28-jarige en 29-jarige verdagte sal vandeesweek in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Gqeberha verskyn. Dit volg ná die arrestasie van…
Op Woensdag 27 Julie 2022 om 18:30 het ’n 60-jarige boer by sy huis op sy plaas in Clocolan, in…
Majola Nkohli, polisiewoordvoerder in die Oos-Kaap, het aan AfriNuus bevestig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n voorval ondersoek, nadat ’n…
Brigadier Jay Naicker, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het bevestig dat sekuriteitsmaatskappye en polisiebeamptes op ’n versoek om bystand gereageer het toe…
Konstabel Thenjiswa Ngcobo, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het bevestig dat die Inanda-polisie op Dinsdag 26 Julie 2022 om 14:00 na Amaoti…
’n Klopjag deur lede verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se narkotika-eenheid het gelei tot die ontdekking van ’n dwelmvervaardigingslaboratorium…
’n Voormalige polisiekonstabel, Teboho Sekonyela (57), wat tien jaar tronkstraf uitgedien het nadat hy sy meisie vermoor het, en laasweek…
Nomthetheleli Mene, Oos-Kaapse polisiekommissaris, het haar skok uitgespreek oor die tragiese dood van ’n sesjarige seun in Gqeberha. Daar word…