Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Misdaad
Lt.genl. Sello Kwena, provinsiale polisiekommissaris in Noordwes, het ’n aanval op die polisie in Jouberton (Klerksdorp) op Woensdag, 10 Augustus…
Die Johannesburgse landdroshof het op Woensdag, 10 Augustus 2022, ’n lasbrief aan die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) toegestaan om ’n klopjag…
Wesley Twigg, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het aan AfriNuus bevestig dat ’n 36-jarige man Dinsdagoggend in hegtenis geneem is, in…
Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke in Gauteng, het bevestig dat Thabo Regomoditswe (37), Mothapo Tshepo (38), Radebe Lesego (42)…
’n Vrou is met ’n vuurwapen geskiet tydens ’n argument met ’n egpaar wat haar gespot het omdat sy na…
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) en Transnet het ’n bewaringsbevel van die Spesiale Tribunaal verkry om vyf luukse eiendomme en pensioenvoordele…
Die Valke, saam met misdaadintelligensie en die Wes-Kaapse verkeer, het Donderdag drie mans gearresteer vir die besit van kokaïen ter…
Minstens 30 ongedokumenteerde persone is in Krugersdorp in hegtenis geneem tydens ’n klopjag wat Woensdag deur die Gautengse polisiekommissaris, luitenant-generaal…
Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het die moord op die Wes-Kaapse blommeboer, Hendrik Pistorius, wie se…
Brigadier Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder in Mpumalanga, het bevestig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n saak van korrupsie asook ‘n bykomende…